Nicol en Yolandi stap saam deur ’n veld

Nicol & Yolandi

The Stone Cellar, Heidelberg, Gauteng, South Africa

0 Dae
0 Ure
0 Minute
0 Sekondes
RSVP

RSVP asseblief teen 15 Januarie 2027

Ons Storie

Yolandi is die beplanner. Sy het ’n lys en ’n spreadsheet vir alles, en as daar admin is wat gedoen moet word, is dit reeds klaar. Nicol is die prater, die soort ou wat binne vyf minute met enigiemand, enige plek, vriende kan maak. Op papier is ons totale teenoorgesteldes, maar saam het ons die perfekte balans gevind: sy bring die struktuur, hy bring die rustigheid.

Nicol het ’n paar groot liefdes in sy lewe. Rugby is hoog op die lys, maar Yolandi sal altyd eerste kom (selfs wanneer die Bokke speel). Yolandi s’n is makliker: Nicol, en goeie kos. Dan is daar Kobe en Ellie, ons twee hondjies, wat van Nicol ’n volwaardige honde-pa gemaak het. Hulle draai Nicol om hulle pootjies, en hy sou dit nie anders wou hê nie.

Ons kan nie wag om saam met julle te vier nie. Sien julle op die dansvloer!

Nicol en Yolandi onder die bome

RSVP

RSVP asb teen 15 Januarie.

Stap 1 — Soek jou naam op die gaslys

Nicol en Yolandi stap hand aan hand

Tydlyn

  1. 14:30
    Gaste arriveer
  2. 15:00
    Seremonie
  3. 16:00 – 23:30
    Onthaal

    Daar sal ’n kontantkroeg wees.

Aanwysings

The Stone Cellar

R23 Heidelberg Balfour Road, Heidelberg, Gauteng, 1441

Nicol en Yolandi by ’n venue-ingang

Geskenklys

Julle teenwoordigheid is die grootste geskenk. As julle graag iets wil bydra, deel ons binnekort ’n skakel na ons lys.

Skakel volg binnekort.